Testimonials

“Alhoewel die erf wat ons op Agulhas wou koop, ‘n gesamentlike mandaat gehad het, het ons dadelik vir Strepies gekontak, omdat ons haar en die Realty 1-span ken as bekend vir flinke, vriendelike en professionele diens. Ons het dit dan ook presies so ervaar. Vanaf die ondertekening tot en met die registrasie is ons deurgaans op hoogte gehou van die vordering. Dit was ‘n pynlose transaksie!!  Ons sal beslis weer in die toekoms van hulle dienste gebruik maak, hetsy om te koop of te verkoop.”
Johan en René Stander –  082 925 9341

“I want to extend my thanks for the efficient and personal service I have received from both your offices. Within 24 hours my home in Bredasdorp was sold and I bought a property in Agulhas. Yes, not believable but true!  Wessel in Bredasdorp and Strepies from Stuisbaai 10/10  The admin staff also get 10/10 score keeping me posted of the transaction and progress.  The bond originators,  same score 10/10. What a pleasure to get such great service from all involved which is so lacking in today’s world.  Thank you all!!!”
Wayne Perel –  071 643 4252

“Dit is nou die vierde transaksie wat ons saam met julle doen en ons kan weereens net getuig van ‘n uiters professionele span en uitstekende diens.  Van die begin van die transaksie tot die einde is ons volledig op hoogte gehou van die stand van die transaksie deur verskeie van die Realty 1 span en was daar nooit enige onsekerhede of onduidelikhede rondom die transaksie nie.  Julle het uit julle pad gegaan om die transaksie te laat gebeur. Ons sal julle baie hoog aanbeveel vir enige voornemende kopers of verkopers in Struisbaai.”
Riacco en Surina van As –  083 225 2329 

“My opregte waardering vir die wyse waarop julle die verkoop van my eiendom te Struisbaai hanteer het.  Jul diens en professionaliteit is werklik van hoogstaande gehalte en ek sal julle met vrymoedigheid aan enige voornemende koper of verkoper kan aanbeveel.  Ek wens julle alle voorspoed toe vir die toekoms. Doen so voort.”
Eddie Nortier – 083 635 1051

“Realty 1 –  Julle is puik!  Baie dankie vir die uitstekende professionele diens wat julle as span aan ons gebied het tydens die bemarking tot en met die verkoop van ons erf.  Jul vinnige reaksie nadat ‘n aanbod gemaak was het die verkoop proses baie bespoedig.   Ons was ook gedurig op hoogte gehou met die vordering van die verkoop transaksie en sal beslis enige person aanraai om gebruik te maak van Realty 1.”
Aubrey en Elaine Meyer –  076 473 6396

Ek wil net baie dankie sê vir die span by Realty 1 Kaap Agulhas. Ons het onlangs ‘n huisie gekoop op Struisbaai en julle diens was werklik voortreflik. Die webblad was maklik om te gebuik en ons kon redelik vinnig hierop ‘n kortlys opstel. Realty 1 het sommer vinnig ons benodighede verstaan, en ons op die regte spoor gekry.  Ons het ons huisie gevind, ‘n aanbod gemaak en Realty 1 het die res van die papierwerk hanteer vanuit Struisbaai. Daar was okkupasie huur, meubel verkope en ‘n paar ander dinge wat moes gebeur en die span het die papierwerk absoluut pynloos vir almal gemaak.  Alles het glad verloop, die oordrag het in rekord tyd plaasgevind en ons voel nou al deel van Struisbaai.  Baie dankie aan die span by Realty 1 vir al die hulp gedurende en na die transaksie. (fotos,DTSV,skoonmaakdienste,sekuriteit ensomeer) Chris & Anke Steyn  082 573 8503

It is with confidence that I can highly recommend REALTY 1, Cape Agulhas.  If you are considering selling or purchasing a property in the Struisbaai area.  We dealt with Sarina vd Westhuizen.  We gave her our Exclusive Mandate in October 2016 and by the end of January 2017, our Property was sold.  Sarina managed the process from start to finish, seamlessly.  Her service and attention to detail resulted in the deal being concluded with no stress placed on us at all.  The Realty 1 team communicated regularly and we knew at all times, the status of the services required to conclude the deal.  I can honestly say, we were happy sellers and I have no doubt, the purchaser felt the same way.  Thank you very much to Realty 1 Cape Agulhas. Lorna & Phillip Scheepers – 083-3207151

The service we got from Piet and his team from Realty 1 Agulhas was seamless. Very professional and choice of attorneys was perfect. Thank you for a painless journey. Pity you don’t sell up here in Johannesburg. Nigel & Caroline Babb –  082 415 5290

Ek wil Piet en die res van die Realty 1 span bedank vir hul hulp in die suksesvolle bemarking en verkoop van my eiendom in Suiderstrand. Die span was uiters professioneel en, alhoewel ek in die VSA is, was die afstand en tydsone veskil nie ‘n probleem nie. Die hele span was professioneel, hulpvaardig en vriendelik en ek sal Realty1 enigetyd aanbeveel. Henk van der Merwe – henkvdm@gmail.com

DANKIE SARINA EN REALTY 1 – In Januarie 2017 het ek ‘n ekslusiewe mandaat ten gunste van Realty 1 onderteken om my erf in Struisbaai te verkoop.  Maart 2017 het ek ‘n kontantaanbod ontvang. Ek het dit aanvaar en met behulp van die oordragprokureurs is die koopdokumente in April 2017 by die Aktekantoor ingedien vir registrasie. Twee weke later was die erf op die naam van die nuwe koper en die koopsom in my bankrekening inbetaal. Absolute puik diens deur Realty 1 wat ek graag aanbeveel. Met dank en waardering. Joe Kleinhans082 520 9062

In the last few years, I have sold a number of properties in the Agulhas-area through Realty1. Because of the distance between the Netherlands and South Africa, it was important to be able to fully rely on the agent.  I was positively surprised about their active and professional way of handling things.  It was a pleasure doing business with Realty1. Jaap Visser. The Netherlands. – Jacob.visser@gmx.net

Vandat ons in 2013 die eerste keer met Strepies en die Realty 1 span se puik en vriendelike diens te doen gekry het, het dit ons opgeval met hoeveel passie en toewyding hulle jou behandel. Hierdie selfde puik diens het ons vanjaar weer ervaar. Niks is te veel moeite of ongeleë nie, alles is die eerste keer reg en julle luister na julle kliënte se behoeftes en voorkeure.  Dankie daarvoor en ons kan Realty 1 met groot vrymoedigheid vir enige potensiële koper of verkoper aanbeveel. Herman & Susan Huysamen – 022 482 1353